Die aanlyn berading diens word ook in Afrikaans aangebied. ‘n Gekwalifiseerde huwelik en gesin berader is reg om jou te help. Die berader het al nege jaar se ervaring in aanlyn berading.
As jy huwelik berading / gesin berading wil ontvang stuur jou e-pos, of navrae aan counsellor@marriagecounselling.co.za
Ander mense wat huwelik werk, huwelik voorligting, of huwelik berading doen kan gerus ook deur die res van die webwef lees en hul inligting stuur aan die huwelik berading gemeenskap by counselling@marriagecounselling.co.za.
Die res van die webwerf is tans net in Engels beskikbaar